Rugby Week
EERSTE VAN SY SOORT!
0/14 en 0/15 RUGBY FEES.
WANNEER?
27 Maart 2010 tot 30 Maart 2010
WAAR?
Castle Getaway, 40km buite Pretoria
WIE MOET KOM?
Alle skole wat die ambisie het om paar jaar van nou af ’n baie sterk senior span in die veld te stoot, moet seker maak hulle stuur hulle junior spanne na die kursus toe. Die grondslag kursus sal jou span toerus met die vaardighede en toewyding wat nodig is vir die toekoms.
Elke span sal die wedstryde speel en verder sal afrigters en spelers die 4 dae besig gehou word deur spesialis afrigting in die volgende aspekte:
- Skrums
- Lynstane
- Aanvals beginsels
- Verdedigings beginsels
- Video analise
- En vele meer fyner tegnieke
Die spanne sal elk 3 wedstryde speel en spesialis afrigting sal voorsien word. ’n Volledige program is beskikbaar op aanvraag.
Skakel een van SportsMax se verteenwoordigers vir meer inligting.
Of klik hier voltooi die vorm en faks terug na: (086
Die Kursus sluit ook in:
- 4 nagte se verblyf (Vrydag aand 26 Maart 2010 tot Maandag 31 Maart 2010 )
- Ontbyt, middag en aand ete
- Spesialis afrigting deur profesionele leiers in die sport
- Mediese dekking vir skoliere tydens die week.
- 1 Video Analisse per span en DVD.
- Suplementasie spesialis.
Ons kan slegs 20 spanne huisves bespreek u span se plek vandag!





